Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kombuisvlieg
kombuisvlieg [boodskap #135786] Sa, 27 Februarie 2021 09:31
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kombuisvlieg
Afbreking: kom•buis•vlieg
Samestelling: kombuis + vlieg


Selfstandige naamwoord: kombuisvlieg
Meervoud: kombuisvlieë
Verkleinwoord: kombuisvliegie
Meervoud van verkleining: kombuisvliegies

Betekenis:
• 'n Lastige vlieg in die kombuis, of figuurlik, iemand wat gereeld in die kombuis rondhang.

Gebruik:
• Het jy a gesien hoe kombuisvlieë hulle pootjies vraatsig teen mekaar vryf?

Verwant:
• kroegvlieg

Vertaling:
Engels: kitchen fly
Nederlands: keuken vliegen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leksikograaf
Volgende onderwerp: rat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:43:09 MGT 2024