Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » almelewe
almelewe [boodskap #135783] Sa, 27 Februarie 2021 07:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
almelewe
Afbreking: al•me•le•we


Bywoord: almelewe

Betekenis:
• Deur my hele lewe.

Gebruik:
• Ek het almelewe nog nie so iets teëgekom nie!
• Dit lyk my ek het almelewe nog die kat aan die stert beet.

Wisselvorm:
• almelee

Sinoniem:
• altyd
• altyddeur
• gedurig
• immer
• immermeer
• steeds
• voortdurend

Verwant:
• almiskie
• vanmelewe

Vertaling:
Engels: always, for ever
Nederlands: al myn leven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: denim
Volgende onderwerp: poel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:38:42 MGT 2024