Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reisverhaal
reisverhaal [boodskap #135781] Vr, 26 Februarie 2021 19:38
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
reisverhaal
Afbreking: reis•ver•haal
Samestelling: reis + verhaal


Selfstandige naamwoord: reisverhaal
Meervoud: reisverhale
Verkleinwoord: reisverhaaltjie
Meervoud van verkleining: reisverhaaltjies

Betekenis:
• 'n Storie/verhaal oor 'n reis wat iemand onderneem.

Gebruik:
• As jy nie self kan reis nie is 'n goeie reisverhaal die tweede beste opsie.

Sinoniem:
• itinerarium
• reisbeskrywing
• reisboek
• reisverslag

Vertaling:
Engels: travelogue
Nederlands: reisverhaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: anargisties
Volgende onderwerp: denim
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:46:46 MGT 2024