Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prysoorlog
prysoorlog [boodskap #135775] Do, 25 Februarie 2021 15:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
prysoorlog
Afbreking: prys•oor•log
Samestelling: prys + oorlog


Selfstandige naamwoord: prysoorlog
Meervoud: prysoorloë
Verkleinwoord: prysoorloggie
Meervoud van verkleining: prysoorloggies

Betekenis:
• Mededinging tussen besighede om die laagste moontlike pryse aan verbruikers te bied.

Gebruik:
• 'n Prysoorlog dwing die pryse van goedere en dienste af en forseer die middelman en vervaardigers om kostes te besnoei om mededingend te kan bly.

Vertaling:
Engels: price war
Nederlands: prijzenoorlog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: padbuffel
Volgende onderwerp: landsvlag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:50:38 MGT 2024