Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » luitoon
luitoon [boodskap #135745] Vr, 19 Februarie 2021 15:24
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
luitoon
Afbreking: lui•toon
Samestelling: lui + toon


Selfstandige naamwoord: luitoon
Meervoud: luitone
Verkleinwoord: luitoontjie
Meervoud van verkleining: luitoontjies

Betekenis:
• Geluid wat 'n telefoonfoon maak as dit lui.

Gebruik:
• Kan jy my help om my selfoon se luitoon te verander?

Sinoniem:
• beltoon
• skakeltoon

Vertaling:
Engels: ringtone
Nederlands: beltoon, ringtoon

Nota:
• In die ou dae het elke huis of plaas sy eie luitoon gehad (bv: twee kortes en 'n lange), deesdae gebruik mense hul gunsteling liedjie as luitoon.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kontras
Volgende onderwerp: verbruiker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:25:32 MGT 2024