Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » feeagtig
feeagtig [boodskap #135737] So, 14 Februarie 2021 09:13
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
feeagtig
Afbreking: fee•ag•tig
Samestelling: fee + -agtig


Byvoeglike naamwoord: feeagtig
Attributief: feeagtige

Betekenis:
• Mooi en betowerend; soos die wêreld van feetjies.

Gebruik:
• Die tafel was feeagtig mooi versier.

Vertaling:
Engels: fairylike
Nederlands: feeachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: misnoeë
Volgende onderwerp: waterskilpad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:33:06 MGT 2024