Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toegewydheid
toegewydheid [boodskap #135733] So, 14 Februarie 2021 08:06
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
toegewydheid
Afbreking: toe•ge•wyd•heid
Samestelling: toegewyd + -heid


Selfstandige naamwoord: toegewydheid
Meervoud: toegewydhede

Betekenis:
• Die eienskap of toestand van toegewyd wees.

Gebruik:
• Hy is vir sy onbaatsugtige diens, harwerkendheid en toegewydheid beloon.

Sinoniem:
• toewyding

Vertaling:
Engels: dedication, commitment
Nederlands: toewijding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mosterd
Volgende onderwerp: netheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:24:28 MGT 2024