Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » knelpunt
knelpunt [boodskap #135731] So, 14 Februarie 2021 07:30
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
knelpunt
Afbreking: knel•punt
Samestelling: knel + punt


Selfstandige naamwoord: knelpunt
Meervoud: knelpunte
Verkleinwoord: knelpuntjie
Meervoud van verkleining: knelpuntjies

Betekenis:
• Iets wat opeenhoping veroorsaak en werking belemmer.

Gebruik:
• Weens die skool se groei was die beperkte klaskamerruimte en beknopte skoolgrond spoedig weer 'n knelpunt gewees.

Sinoniem:
• belemmering
• bottelnek
• drukpunt
• hindernis
• moeilikheid
• probleem
• struikelblok
• vernouing
• wurgplek

Verwant:
• kwelpunt

Vertaling:
Engels: problem, bottle neck
Nederlands: knelpunt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mantel
Volgende onderwerp: mosterd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:36:46 MGT 2024