Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uroloog
uroloog [boodskap #135728] Sa, 13 Februarie 2021 20:39
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uroloog
Afbreking: u•ro•loog


Selfstandige naamwoord: uroloog
Meervoud: uroloë

Betekenis:
• Dokter wat spesialiseer in versteurings van die urienweg en die eksterne geslagsorgane.

Gebruik:
• U sal 'n uroloog met daai probleem moet gaan sien.

Sinoniem:
• nierkundige
• nierspesialis

Verwant:
• urologie
• urologies

Vertaling:
Engels: urologist
Nederlands: uroloog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onvolledig
Volgende onderwerp: pensionaris
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:36:57 MGT 2024