Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verkwansel
verkwansel [boodskap #135713] Vr, 12 Februarie 2021 11:44
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verkwansel
Afbreking: ver•kwan•sel
Samestelling: ver- + kwansel


Werkwoord: verkwansel
Verlede tyd: het verkwansel

Betekenis:
• Iets verkoop vir die eerste en beste prys wat mens daarvoor kan kry.
• (figuurlik) Iets onderbenut of vermors.

Gebruik:
• Esau het sy eersgeboortereg vir 'n bord lensiesop verkwansel.
• Moenie die kanse wat jy in die lewe kry verkwansel nie.

Sinoniem:
• mors
• verkwis
• vermors
• verspil
• weggooi

Afgelei:
• verkwanseling

Vertaling:
Engels: to barter away, throw away
Nederlands: verkwanselen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dreuning
Volgende onderwerp: justeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:37:25 MGT 2024