Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opsioneel
opsioneel [boodskap #135708] Vr, 12 Februarie 2021 07:38
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opsioneel
Afbreking: op•sio•neel


Byvoeglike naamwoord: opsioneel
Attributief: opsionele
Partitief: opsioneels

Betekenis:
• Wat keuse toelaat en nie verplig is nie.

Gebruik:
• Die reg tot lewe is nie opsioneel nie.

Sinoniem:
• afwysbaar
• fakultatief
• onverplig
• selektief
• vrywillig

Antoniem:
• verplig

Vertaling:
Engels: optional
Nederlands: optioneel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pendelaar
Volgende onderwerp: sindroom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:26:44 MGT 2024