Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pendelaar
pendelaar [boodskap #135707] Do, 11 Februarie 2021 20:34
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pendelaar
Afbreking: pen•de•laar


Selfstandige naamwoord: pendelaar
Meervoud: pendelaars
Verkleinwoord: pendelaartjie
Meervoud van verkleining: pendelaartjies

Betekenis:
• Iemand wat pendel (reëlmatig tussen huis en werk reis).

Gebruik:
• 'n Pendelaar sal in die toekoms een kaartjie kan koop om per trein, taxi en bus te ry.

Vertaling:
Engels: commuter
Nederlands: pendelaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: patologies
Volgende onderwerp: opsioneel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:40:47 MGT 2024