Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doringtak
doringtak [boodskap #135703] Do, 11 Februarie 2021 13:58
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
doringtak
Afbreking: do•ring•tak
Samestelling: doring + tak


Selfstandige naamwoord: doringtak
Meervoud: doringtakke
Verkleinwoord: doringtakkie
Meervoud van verkleining: doringtakkies

Betekenis:
• 'n Tak met doring aan.

Gebruik:
• In Oudtshoorn se wêreld moet 'n mens met 'n doringtak rondloop om die volstruise op 'n afstand te hou.

Vertaling:
Engels: thorn branch
Nederlands: doorntak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vriendelikheid
Volgende onderwerp: milddadig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:33:39 MGT 2024