Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » krip
krip [boodskap #135694] Wo, 10 Februarie 2021 18:53
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Varke by 'n krip.
Varke by 'n krip.
krip
Afbreking: krip


Selfstandige naamwoord: krip
Meervoud: krippe
Verkleinwoord: krippie
Meervoud van verkleining: krippies

Betekenis:
• 'n Voerbak vir diere.

Gebruik:
• Maria het vir Jesus in 'n krip in 'n stal neergelê.

Spreekwoord:
• Hy staan aan die krip. [Goed versorg wees.]

Sinoniem:
• eetbak
• trog
• voerbak

Afgelei:
• kripvreter

Vertaling:
Engels: crib, trough, manger
Nederlands: kribbe, voederbak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mismoedig
Volgende onderwerp: snoet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:44:34 MGT 2024