Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » luim
luim [boodskap #135692] Wo, 10 Februarie 2021 15:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
luim
Afbreking: luim


Selfstandige naamwoord: luim
Meervoud: luime

Betekenis:
• Die stemming van 'n persoon op 'n bepaald tydstip.

Gebruik:
• Bly eerder weg, die baas is in 'n slegte luim vandag!

Sinoniem:
• bui
• gemoed
• gemoedsgesteldheid
• gemoedstemming
• gemoedstoestand
• gier
• nuk
• stemming

Hiponiem:
• opgewektheid
• vrolikheid

Afgelei:
• luimig

Vertaling:
Engels: mood, spirits, temper
Nederlands: luim

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: luidier
Volgende onderwerp: mismoedig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 13:55:15 MGT 2024