Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onverbiddelik
onverbiddelik [boodskap #135657] Ma, 08 Februarie 2021 09:11
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onverbiddelik
Afbreking: on•ver•bid•de•lik


Byvoeglike naamwoord: onverbiddelik
Vergrotende trap: onverbiddeliker
Oortreffende trap: onverbiddelikste
Attributief: onverbiddelike
Partitief: onverbiddeliks

Betekenis:
• Wat nie tot ander insigte gebring kan word nie, selfs nie met smeekgebede nie.

Gebruik:
• Die wildbewaarder het onverbiddelik op die stroper se spoor gebly.

Sinoniem:
• hardvogtig
• kwaai
• meedoëloos
• meedoënloos
• onbuigsaam
• onverdraagsaam
• onvermydelik
• onversetlik
• wreedaardig

Afgelei:
• onverbiddelikheid

Vertaling:
Engels: relentless, inexorable
Nederlands: onverbiddelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedrieëry
Volgende onderwerp: ingrypend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:16:03 MGT 2024