Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doodgewoon
doodgewoon [boodskap #135648] So, 07 Februarie 2021 11:37
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
doodgewoon
Afbreking: dood•ge•woon
Samestelling: dood + gewoon


Byvoeglike naamwoord: doodgewoon
Attributief: doodgewone
Partitief: doodgewoons

Betekenis:
• Intensiewe vorm van gewoon; baie gewoon.
• Eenvoudig.

Gebruik:
• Al is ek doodgewoon het ek tog liefde gevind, al was dit op 'n doodgewone manier met 'n ongewone meisie.
• Doen doodgewoon wat reg is.

Sinoniem:
• algemeen
• alledaags
• konvensioneel
• middelmatig
• saai
• sieldodend

Antoniem:
• buitengewoon

Vertaling:
Engels: quite common, very usual
Nederlands: doodgewoon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: langmouhemp
Volgende onderwerp: vulsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:24:11 MGT 2024