Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » armslinger
armslinger [boodskap #135640] Sa, 06 Februarie 2021 11:40
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Persoon met 'n armslinger.
Persoon met 'n armslinger.
armslinger
Afbreking: arm•slin•ger
Samestelling: arm + slinger


Selfstandige naamwoord: armslinger
Meervoud: armslingers
Verkleinwoord: armslingertjie
Meervoud van verkleining: armslingertjies

Betekenis:
• Slinger om die nek om 'n gebreekte of beseerde arm te ondersteun.

Gebruik:
• Die dokter het gesê dat ek die armslinger vir 3 weke lank moet dra.

Sinoniem:
• armhangverband
• mitella

Verwant:
• armspalk

Vertaling:
Engels: arm sling
Nederlands: mitella

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spysvertering
Volgende onderwerp: optog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:37:39 MGT 2024