Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reologie
reologie [boodskap #135638] Sa, 06 Februarie 2021 10:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
reologie
Afbreking: re•o•lo•gie
Samestelling: reo- + logie


Selfstandige naamwoord: reologie
Meervoud:

Betekenis:
• Tak van die fisika wat die vervorming en vloei van materiale bestudeer.

Gebruik:
Reologie beskryf die verhouding tussen die opgelegde spanning (of krag) op 'n materiaal en die vervorming wat daardeur teweeggebring word.

Sinoniem:
• stroomleer
• vloeiingsleer

Vertaling:
Engels: rheology
Nederlands: reologie, stromingsleer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: logika
Volgende onderwerp: spysvertering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:48:48 MGT 2024