Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » logika
logika [boodskap #135637] Sa, 06 Februarie 2021 10:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
logika
Afbreking: lo•gi•ka


Selfstandige naamwoord: logika
Meervoud: logikas

Betekenis:
• Helder en juiste beredenering, sodat oorsaak en gevolg in korrekte orde volg.
• Die wetenskap wat hom die formele reëls van denke en rede besig hou.

Gebruik:
• Daar is géén logika agter dié besluit nie.
• Wiskundige logika is 'n subveld van wiskunde wat die toepassing van formele logika in die wiskunde ondersoek.

Sinoniem:
• dialektiek
• dinkleer
• dinkwette
• redeneerkuns
• redeneerkunde
• redeneerwyse
• samehang

Afgelei:
• predikaatlogika
• proposisielogika

Verwant:
• logies

Vertaling:
Engels: logic
Nederlands: logica

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: krioel
Volgende onderwerp: reologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:50:49 MGT 2024