Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » volwasse
volwasse [boodskap #135633] Vr, 05 Februarie 2021 20:18
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
volwasse
Afbreking: vol•was•se


Byvoeglike naamwoord: volwasse
Vergrotende trap: meer volwasse, volwassener
Oortreffende trap: mees volwasse, volwassenste
Attributief: volwasse

Betekenis:
• Wat groot en volgroei is; volle wasdom bereik het.

Gebruik:
• Die volwasse naaldekoker lewe sowat twee maande lank.

Sinoniem:
• groot
• meerderjarig
• opgegroei
• uitgegroei
• volgroei
• volgroeid

Antoniem:
• onvolwasse

Afgelei:
• volwassene
• volwassenheid

Vertaling:
Engels: adult, grown-up, full-grown
Nederlands: volwassen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slordig
Volgende onderwerp: kwiksoties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:41:10 MGT 2024