Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verhaspel
verhaspel [boodskap #135628] Vr, 05 Februarie 2021 16:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verhaspel
Afbreking: ver•has•pel


Werkwoord: verhaspel
Verlede tyd: het verhaspel

Betekenis:
• Om iets deur onkunde of onhandigheid te bederf of te verbrou.

Gebruik:
• Hy het die waarheid in 'n leun verhaspel.

Sinoniem:
• bederf
• bedons
• beduiwel
• befoeter
• verbrou
• verdraai
• verfoes
• verknoei
• verwar

Afgelei:
• verhaspeling

Vertaling:
Engels: to botch, bungle, screw up, spoil
Nederlands: verhaspelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: surrealisties
Volgende onderwerp: indommel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:39:54 MGT 2024