Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kusvaartuig
kusvaartuig [boodskap #135617] Do, 04 Februarie 2021 13:39
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kusvaartuig
Afbreking: kus•vaar•tuig
Samestelling: kus + vaartuig


Selfstandige naamwoord: kusvaartuig
Meervoud: kusvaartuie
Verkleinwoord: kusvaartuigie
Meervoud van verkleining: kusvaartuigies

Betekenis:
• Vaartuig waarmee daar in die see lang die kus (maar nie in die diepsee nie) gereis word.

Gebruik:
• 'n Sampan is 'n klein kusvaartuig, 'n soort sloep, wat in Sjina en Japan gebruik word om vis te vang.

Hiponiem:
• boot
• dhow
• logger
• loggerboot
• sampan
• seiljag
• sloep
• skip

Verwant:
• kusvaarder
• kusvaart

Vertaling:
Engels: coastal vessel
Nederlands: kustvaartuig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: subpoena
Volgende onderwerp: bymotief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:28:43 MGT 2024