Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » perron
perron [boodskap #135614] Do, 04 Februarie 2021 12:59
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Perron.
'n Perron.
perron
Afbreking: per•ron


Selfstandige naamwoord: perron
Meervoud: perrone, perrons
Verkleinwoord: perrontjie
Meervoud van verkleining: perrontjies

Betekenis:
• Platform langs 'n treinspoor. 'n Lang en verhoogde stoep by 'n stasie vanwaar mens op en van 'n trein af kan klim.

Gebruik:
• U trein vertrek om 12:00 vanaf perron 8.

Sinoniem:
• platform
• stasie

Afgelei:
• perronkaartjie

Vertaling:
Engels: platform, track
Nederlands: perron

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afhang
Volgende onderwerp: verbaliseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:33:16 MGT 2024