Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » garnering
garnering [boodskap #135607] Wo, 03 Februarie 2021 14:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
garnering
Afbreking: gar•ne•ring


Selfstandige naamwoord: garnering
Meervoud: garnerings

Betekenis:
• Die versiering wat by kos gevoeg word om dit mooi te laat lyk.

Gebruik:
• Pietersielie kan as garnering en geurmiddel gebruik word in sop, vleis, vis, groente en slaai.

Sinoniem:
• bykos
• garnituur
• versiering

Vertaling:
Engels: garnish
Nederlands: garnituur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ekspedisie
Volgende onderwerp: woer-woer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:18:22 MGT 2024