Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rusplek
rusplek [boodskap #135602] Wo, 03 Februarie 2021 07:57
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rusplek
Afbreking: rus•plek
Samestelling: rus + plek


Selfstandige naamwoord: rusplek
Meervoud: rusplekke
Verkleinwoord: rusplekkie
Meervoud van verkleining: rusplekkies

Betekenis:
• 'n Plek waar 'n mens kan rus.

Gebruik:
• Jakkalse het gate en voëls het neste, maar die Seun van die mens het nie eens 'n rusplek vir sy kop nie. [Matteus 8:20]

Hiponiem:
• hawe
• oase

Vertaling:
Engels: resting place
Nederlands: rustplaats

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vooroorlye
Volgende onderwerp: leesboek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:26:04 MGT 2024