Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hebsugtig
hebsugtig [boodskap #135600] Wo, 03 Februarie 2021 07:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19432
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hebsugtig
Afbreking: heb•sug•tig
Samestelling: hebsug + -tig


Byvoeglike naamwoord: hebsugtig
Vergrotende trap: hebsugtiger
Oortreffende trap: hebsugtigste
Attributief: hebsugtige
Partitief: hebsugtigs

Betekenis:
• Wat van hebsug (oormatige begerigheid) getuig.

Gebruik:
• Dit is vir mense maklik om te sien hoe ander gierig en hebsugtig is, maar hulle sal dit selde in hulself raaksien.

Sinoniem:
• gierig
• inhalig

Afgelei:
• hebsugtigheid

Vertaling:
Engels: greedy, acquisitive, grasping
Nederlands: hebzuchtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: guns
Volgende onderwerp: vooroorlye
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:16:37 MGT 2024