Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verdwaal
verdwaal [boodskap #135597] Di, 02 Februarie 2021 20:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19459
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verdwaal
Afbreking: ver•dwaal
Samestelling: ver- + dwaal


Werkwoord: verdwaal
Verlede tyd: het verdwaal

Betekenis:
• Van die roete afwyk en nie meer weet waar jy is nie.

Gebruik:
• Mans verdwaal nie sommer nie, hulle raak net tydelik rigtinggestremd.

Vertaling:
Engels: to get lost
Nederlands: verdwalen


Byvoeglike naamwoord: verdwaal, verdwaald
Attributief: verdwaalde

Betekenis:
• Wat die pad verloor het; die spoor byster geraak het.

Gebruik:
• Die herder het na die verdwaalde skaap gaan soek.

Wisselvorm:
• verdwaald

Afgelei:
• verdwaaldheid

Vertaling:
Engels: stray, lost
Nederlands: verdwaald

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Europeër
Volgende onderwerp: uitput
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 06:04:50 MGT 2024