Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bleskop
bleskop [boodskap #135593] Di, 02 Februarie 2021 16:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19533
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bleskop
Afbreking: bles•kop
Samestelling: bles + kop


Selfstandige naamwoord: bleskop
Meervoud: bleskoppe
Verkleinwoord: bleskoppie
Meervoud van verkleining: bleskoppies

Betekenis:
• Persoon sonder hare of met 'n kaal kol op die kop.

Gebruik:
• Die bleskop lyk maar nors.

Sinoniem:
• kaalkop
• pankop
• ringkop

Afgelei:
• bleskopman

Verwant:
• borselkop
• poenskop

Vertaling:
Engels: bald head
Nederlands: kaalkop


Byvoeglike naamwoord: bleskop
Attributief: bleskop

Betekenis:
• Sonder hare of met 'n kaal kol in die hare.

Gebruik:
• Ek sien jy is al amper bleskop.

Vertaling:
Engels: bald-headed
Nederlands: kaalhoofdig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diskresie
Volgende onderwerp: behulpsaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 09 00:39:43 MGT 2024