Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » impulsief
impulsief [boodskap #135585] Ma, 01 Februarie 2021 19:41
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
impulsief
Afbreking: im•pul•sief
Samestelling: impuls + -ief


Byvoeglike naamwoord: impulsief
Vergrotende trap: impulsiewer
Oortreffende trap: impulsiefste
Attributief: impulsiewe
Partitief: impulsiefs

Betekenis:
• Wat op impuls (die ingewing van die oomblik) reageer; spontaan en sonder rustige beraad.

Gebruik:
• Sommige mense is geneig om impulsief te wees, maar die verstandige man beplan vooruit.

Afgelei:
• impulsiwiteit

Vertaling:
Engels: impulsive
Nederlands: impulsief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontkiem
Volgende onderwerp: lummel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:32:05 MGT 2024