Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » interpretasie
interpretasie [boodskap #135581] Ma, 01 Februarie 2021 14:32
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
interpretasie
Afbreking: in•ter•pre•ta•sie


Selfstandige naamwoord: interpretasie
Meervoud: interpretasies
Verkleinwoord: interpretasietjie
Meervoud van verkleining: interpretasietjies

Betekenis:
• Die manier waarop 'n mens iets interpreteer (beskou of vertolk).

Gebruik:
• Hoe weet jy of jou interpretasie die regte een is?

Sinoniem:
• beoordeling
• uitlegging
• verklaring
• vertolking
• waardeskatting

Afgelei:
• interpretasiemoontlikhede

Vertaling:
Engels: interpretation
Nederlands: interpretatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rondomtalie
Volgende onderwerp: speelgoedkar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:26:06 MGT 2024