Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tuinhek
tuinhek [boodskap #135575] So, 31 Januarie 2021 18:59
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tuinhek
Afbreking: tuin•hek
Samestelling: tuin + hek


Selfstandige naamwoord: tuinhek
Meervoud: tuinhekke
Verkleinwoord: tuinhekkie
Meervoud van verkleining: tuinhekkies

Betekenis:
• 'n Hek in die heining om 'n tuin.

Gebruik:
• Maak die tuinhek toe agter jou sodat die hond nie uitkom nie.

Vertaling:
Engels: garden gate
Nederlands: tuinhek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: broeksak
Volgende onderwerp: kuslyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:26:43 MGT 2024