Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » broeksak
broeksak [boodskap #135574] So, 31 Januarie 2021 18:53
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
broeksak
Afbreking: broek•sak
Samestelling: broek + sak


Selfstandige naamwoord: broeksak
Meervoud: broeksakke
Verkleinwoord: broeksakkie
Meervoud van verkleining: broeksakkies

Betekenis:
• Sak in 'n broek.

Gebruik:
• Ek dra gewoonlik my selfoon in my broeksak.

Verwant:
• hempsak

Vertaling:
Engels: trouser pocket, breeches pocket
Nederlands: broekzak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pêl
Volgende onderwerp: tuinhek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:41:42 MGT 2024