Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vryer
vryer [boodskap #135566] Sa, 30 Januarie 2021 16:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vryer
Afbreking: vry•er
Samestelling: vry + -er


Selfstandige naamwoord: vryer
Meervoud: vryers
Verkleinwoord: vryertjie
Meervoud van verkleining: vryertjies

Betekenis:
• Iemand wat vry (soen en vatterig raak).

Gebruik:
• Hy was maar 'n vrotsige vryer.

Vertaling:
Engels: lover, suitor
Nederlands: vrijer


Byvoeglike naamwoord: vry
Vergrotende trap: vryer
Oortreffende trap: vryste
Attributief: vry, vrye
Partitief: vrys
Intensief: skotvry, voëlvry

Betekenis:
• Vergrotende trap van vry; baie vry.

Gebruik:
• Ek voel vryer as al die voëltjies rondom my.

Vertaling:
Engels: freer
Nederlands: vrijer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: katarak
Volgende onderwerp: ronddool
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:05:25 MGT 2024