Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » katarak
katarak [boodskap #135565] Sa, 30 Januarie 2021 16:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
katarak
Afbreking: ka•ta•rak


Selfstandige naamwoord: katarak
Meervoud: katarakte

Betekenis:
• (medies) 'n Vertroebeling van die ooglens, die hoofoorsaak van blindheid.
• (geologie) 'n Vlak en onbevaarbare stroomversnelling in 'n rivier.

Gebruik:
• Die katarak word in 'n chirurgiese prosedure verwyder deur die ondeursigtige lens met 'n kunsmatige lens te vervang.
• Daar is ses katarakte in die Nyl.

Afgelei:
• katarakchirurgie
• katarakoperasie

Vertaling:
Engels: cataract
Nederlands: cataract

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tesame
Volgende onderwerp: vryer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:18:35 MGT 2024