Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » advertensiebord
advertensiebord [boodskap #135551] Do, 28 Januarie 2021 14:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18949
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Advertensieborde
Advertensieborde
advertensiebord
Afbreking: ad•ver•ten•sie•bord
Samestelling: advertensie + bord


Selfstandige naamwoord: advertensiebord
Meervoud: advertensieborde
Verkleinwoord: advertensiebordjie
Meervoud van verkleining: advertensiebordjies

Betekenis:
• 'n Bord waarop 'n advertensie vertoon word.

Gebruik:
• Die adverteerder moet die volle koste van die advertensiebord by aanvang van die advertensietydperk betaal.

Sinoniem:
• reklamebord

Vertaling:
Engels: billboard
Nederlands: reclamebord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: haelstorm
Volgende onderwerp: omissie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 20:27:36 MGT 2024