Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongeskonde
ongeskonde [boodskap #135546] Wo, 27 Januarie 2021 19:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18895
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongeskonde
Afbreking: on•ge•skon•de
Samestelling: on- + geskonde


Byvoeglike naamwoord: ongeskonde
Attributief: ongeskonde

Betekenis:
• Wat nie beskadig of geskend is nie.

Gebruik:
• Die insittendes was gelukkig om ongeskonde uit die wrak te klim nadat hul voertuig 'n brug getref en omgeslaan het.

Sinoniem:
• heelhuids
• intak
• intakt
• ongedeerd
• ongerep

Afgelei:
• ongeskondenheid

Vertaling:
Engels: undamaged, uninjured, intact
Nederlands: ongeschonden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: organiseerder
Volgende onderwerp: gedrag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 17:36:35 MGT 2024