Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huweliksmaat
huweliksmaat [boodskap #135522] Di, 26 Januarie 2021 12:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18880
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
huweliksmaat
Afbreking: hu•we•liks•maat
Samestelling: huwelik + -s- + maat


Selfstandige naamwoord: huweliksmaat
Meervoud: huweliksmaats
Verkleinwoord: huweliksmaattjie
Meervoud van verkleining: huweliksmaatjies

Betekenis:
• 'n Man of vrou wat in die eg verbind is; eggenoot of eggenote.

Gebruik:
• Jy moet getrou wees aan jou huweliksmaat.

Sinoniem:
• ega
• gade
• gemaal
• huweliksgenoot
• wederhelf

Vertaling:
Engels: spouse
Nederlands: huwelijkspartner

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aggressie
Volgende onderwerp: seeperd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 18:31:30 MGT 2024