Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » ek is 'n muis
ek is 'n muis [boodskap #13549] Do, 26 Maart 1998 00:00
Vyg Fynbos  is tans af-lyn  Vyg Fynbos
Boodskappe: 15
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
goeie dag,

wie kan my help asseblief ?

met die rympie:

ek is muis
ek's 'n dapper dapper muis
kyk hoe stap ek deur die huis
daar's niks wat my kan vang nie !

en hoe voltooi die rympie dan ?

dankie, ek sal dit baie waardeer..

groet
Vyg
Re: ek is 'n muis [boodskap #13550 is 'n antwoord op boodskap #13549] Do, 26 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskap
dega  is tans af-lyn  dega
Boodskappe: 23
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
ek's 'n dapper muis
kyk hoe stap ek deur die huis
en daar's niks waarvoor ek skrik nie
vir niemand is ek bang
daar is niks wat my kan vang
ja daars niks waarvoor ek skrik nie

en wat van 'n ....... valletjie
'n valletjie ?
ja 'n ding wat val met 'n gruwelike knal

ooo nou ja ..... buiten 'n valletjie .....
is daar niks waarvoor ek skrik nie

lol ...... ens ens

/
Vyg Fynbos wrote in message ...
> goeie dag,
>
> wie kan my help asseblief ?
>
> met die rympie:
>
> ek is muis
> ek's 'n dapper dapper muis
> kyk hoe stap ek deur die huis
> daar's niks wat my kan vang nie !
>
> en hoe voltooi die rympie dan ?
>
> dankie, ek sal dit baie waardeer..
>
> groet
> Vyg
Vorige onderwerp: RE DIE STEM
Volgende onderwerp: studentelied: Die kat kom weer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 12:28:13 MGT 2024