Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gevangenisstraf
gevangenisstraf [boodskap #135488] Sa, 23 Januarie 2021 09:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gevangenisstraf
Afbreking: ge•van•gee•nis•straf
Samestelling: gevangenis + straf


Selfstandige naamwoord: gevangenisstraf
Meervoud: gevangenisstrawwe
Verkleinwoord: gevangenisstraffie
Meervoud van verkleining: gevangenisstraffies

Betekenis:
• Staf waar 'n persoon se vryheid vir 'n bepaalde tyd ontneem word.

Gebruik:
• Die moordenaar is tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis.

Vertaling:
Engels: prison sentence
Nederlands: gevangenisstraf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vasmaak
Volgende onderwerp: minuskuul
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:54:59 MGT 2024