Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onopsigtelik
onopsigtelik [boodskap #135481] Vr, 22 Januarie 2021 14:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20221
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onopsigtelik
Afbreking: on•op•sig•te•lik
Samestelling: on- + opsigtelik


Byvoeglike naamwoord: onopsigtelik
Vergrotende trap: onopsigteliker
Oortreffende trap: onopsigtelikste
Attributief: onopsigtelike
Partitief: onopsigteliks

Betekenis:
• Wat nie opsigtelik of opvallend is nie.

Gebruik:
• Die speurder het die skelm onopsigtelik agtervolg en gefotografeer.

Sinoniem:
• onopmerklik
• onopvallend
• subtiel

Antoniem:
• opsigtelik

Afgelei:
• onopsigtelikheid

Vertaling:
Engels: inconspicuous
Nederlands: onopvallend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beterweterigheid
Volgende onderwerp: hartprobleem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:50:04 MGT 2024