Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beterweterigheid
beterweterigheid [boodskap #135480] Vr, 22 Januarie 2021 13:29
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beterweterigheid
Afbreking: be•ter•we•te•rig•heid
Samestelling: beterweterig + -heid


Selfstandige naamwoord: beterweterigheid
Meervoud:

Betekenis:
• Die toestand of eienskap van beterweterig wees; van alles beter as ander weet.

Gebruik:
Beterweterigheid en arrogansie het al baie dinge wat goed moes werk in die wiele gery.

Vertaling:
Engels: pedantry
Nederlands: betweterigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pand
Volgende onderwerp: onopsigtelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 11:00:51 MGT 2024