Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorwig
oorwig [boodskap #135474] Do, 21 Januarie 2021 18:47
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20220
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorwig
Afbreking: oor•wig
Samestelling: oor + wig


Selfstandige naamwoord: oorwig
Meervoud: oorwigte
Verkleinwoord: oorwiggie
Meervoud van verkleining: oorwiggies

Betekenis:
• Meer mag, invloed, aansien, ens. hê (wat die skaal na een kant laat oorhel).

Gebruik:
• Weens die VSA se ekonomiese mag sal hy altyd 'n oorwig oor sy teenstaanders hê.

Sinoniem:
• oorhand
• predominansie

Vertaling:
Engels: dominance, prevalence, ascendancy, upper hand
Nederlands: overwicht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontmoeting
Volgende onderwerp: borsbeen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:31:17 MGT 2024