Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waarsêer
waarsêer [boodskap #135469] Do, 21 Januarie 2021 10:18
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20221
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waarsêer
Afbreking: waar•sê•er


Selfstandige naamwoord: waarsêer
Meervoud: waarsêers
Verkleinwoord: waarsêertjie
Meervoud van verkleining: waarsêertjies

Betekenis:
• Iemand wat voorgee dat hy/sy die toekoms kan voorspel.

Gebruik:
• Die waarsêer gebruik simboliek om 'n ruimte te skep waarin die rasionele bewussyn in gesprek met intuitiewe onderbewussyn kan tree.

Sinoniem:
• profeet
• voorspeller
• wiggelaar

Antoniem:
• waarsegster (vroulik)

Afgelei:
• waarsêerpraatjies
• waarsêersboom
• waarsêersgees
• waarsêershoogte
• waarsêersloon
• waarsêery

Vertaling:
Engels: soothsayer, fortuneteller
Nederlands: waarzegger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kaskenade
Volgende onderwerp: kruiedokter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:53:24 MGT 2024