Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kaskenade
kaskenade [boodskap #135468] Do, 21 Januarie 2021 10:08
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20221
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kaskenade
Afbreking: kas•ke•na•de


Selfstandige naamwoord: kaskenade
Meervoud: kaskenades

Betekenis:
• 'n Ondeunde streek of onnutsige handeling; kattekwaad.

Gebruik:
• Julle rakkers se kaskenades gaan julle nog in warm water laat beland.

Vertaling:
Engels: prank, trick
Nederlands: gasconnade, kaskenade

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoofstraat
Volgende onderwerp: waarsêer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:45:09 MGT 2024