Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoofstraat
hoofstraat [boodskap #135467] Do, 21 Januarie 2021 09:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoofstraat
Afbreking: hoof•straat
Samestelling: hoof + straat


Selfstandige naamwoord: hoofstraat
Meervoud: hoofstrate
Verkleinwoord: hoofstraatjie
Meervoud van verkleining: hoofstraatjies

Betekenis:
• Die belangrikste straat in 'n dorp of stad.

Gebruik:
• Die soldate marsjeer deur die dorp se hoofstraat.

Vertaling:
Engels: main street
Nederlands: hoofdstraat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rewolusie
Volgende onderwerp: kaskenade
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 11:08:06 MGT 2024