Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veiling
veiling [boodskap #135465] Do, 21 Januarie 2021 07:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
veiling
Afbreking: veil•ing
Uitspraak: /ˈfəi̯.ləŋ/


Selfstandige naamwoord: veiling
Meervoud: veilinge, veilings
Verkleinwoord: veilinkie
Meervoud van verkleining: veilinkies

Betekenis:
• Openbare verkoping waar items aan die persoon wat die hoogste bod insit verkoop word.

Gebruik:
• Ons gaan Saterdag veiling toe om 'n stoetbul te koop.

Sinoniem:
• vandisie

Afgelei:
• veeveiling
• veilingslokal
• wynveiling

Verwant:
• afslaer
• bie
• insetprys

Vertaling:
Engels: public sale, auction
Nederlands: veiling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skaatsplankryer
Volgende onderwerp: rewolusie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 03:30:27 MGT 2024