Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » punktualiteit
punktualiteit [boodskap #135421] So, 17 Januarie 2021 09:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
punktualiteit
Afbreking: punk•tu•a•li•teit


Selfstandige naamwoord: punktualiteit
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling van betroubaar en stiptelik (presies op tyd) wees.

Gebruik:
• 'n Gebrek aan punktualiteit kan 'n mens in groot moeilikheid laat beland.

Sinoniem:
• nougesetheid
• noukeurigheid
• presiesheid
• stiptelikheid

Vertaling:
Engels: punctuality
Nederlands: punctualiteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: roede
Volgende onderwerp: anglisisme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 11:10:12 MGT 2024