Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » daling
daling [boodskap #135413] Sa, 16 Januarie 2021 09:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
daling
Afbreking: da•ling


Selfstandige naamwoord: daling
Meervoud: dalinge, dalings
Verkleinwoord: dalinkie
Meervoud van verkleining: dalinkies

Betekenis:
• Die handeling van daal; na onder beweeg; geleidelik laer word (in hoogte, prys, ens.)

Gebruik:
• As gevolg van die skerp daling in die olieprys word 'n groot daling in brandstofpryse verwag.

Sinoniem:
• afname
• deflasie
• insinking
• sakking
• val

Antoniem:
• styging

Afgelei:
• koersdaling
• prysdaling
• temperatuurdaling

Vertaling:
Engels: fall, drop, decline, descent
Nederlands: daling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitrig
Volgende onderwerp: orator
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 11:07:52 MGT 2024