Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » belegger
belegger [boodskap #135408] Vr, 15 Januarie 2021 15:47
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
belegger
Afbreking: be•leg•ger


Selfstandige naamwoord: belegger
Meervoud: beleggers
Verkleinwoord: beleggertjie
Meervoud van verkleining: beleggertjies

Betekenis:
• Persoon wat 'n belegging maak, gewoonlik deur geld te belê.

Gebruik:
• Die belegger se risikoprofiel bepaal grootliks die batetoewysing van sy portefeulje.

Wisselvorm:
• belêer

Sinoniem:
• deponeerder
• investeerder

Afgelei:
• beleggerskeuse
• beleggersmark

Vertaling:
Engels: investor
Nederlands: belegger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: abnormaal
Volgende onderwerp: kastaiing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:57:34 MGT 2024